Ek is van plan om Maandagaand by of Struisbaai of Kaap Agulhas te oornag.
Enige raad vir n lekker slaapplek sal waardeer word.
Oomstruisbaai
- OomStruisbaai
- Posts: 15951
- Joined: Fri Jul 03, 2020 12:38 pm
- Location: Longest beach in SH
Ek het n baie nice plek , met binnebraai en slaapplek vir 5 tot 6 mense as dit kinners insluit. Ongelukkig is hulle nog besig om te bou en skiet ek maandag Johannesburg toe vir die week. Message my jou nr begroting en vereistes, ons het n accommodattion group op whatsapp , dan sit ek als daarop dat die mense jou kontak. Ek message my selnrMonk wrote: Thu Oct 17, 2024 11:44 am Ek is van plan om Maandagaand by of Struisbaai of Kaap Agulhas te oornag.
Enige raad vir n lekker slaapplek sal waardeer word.
OomStruisbaai wrote: Thu Oct 17, 2024 4:22 pmEk het n baie nice plek , met binnebraai en slaapplek vir 5 tot 6 mense as dit kinners insluit. Ongelukkig is hulle nog besig om te bou en skiet ek maandag Johannesburg toe vir die week. Message my jou nr begroting en vereistes, ons het n accommodattion group op whatsapp , dan sit ek als daarop dat die mense jou kontak. Ek message my selnrMonk wrote: Thu Oct 17, 2024 11:44 am Ek is van plan om Maandagaand by of Struisbaai of Kaap Agulhas te oornag.
Enige raad vir n lekker slaapplek sal waardeer word.
Thanks - Ek sal kyk.